Reënboogrant Maats 7: Die ontvoering

by Maritha Snyman

★★★★☆
4.2 (609)

US$2.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Al wat ’n Reënboogranter is, praat oor die nuwe gym. Dis ’n groot glaskonstruksie met pers mure en ’n pienk dak en dit lyk so cool dat almal wil aansluit. Maar dit moet eers wag, want Shani se partytjie lê voor.