Reënboogrant Maats 2: Alleen tuis
US$2.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Shani, Sunette en Dolf is keelvol vir die bouery by hulle huis. Boonop hou Sunette net mooi niks van die smerige ou man wat toesig hou oor die bouwerk nie – veral nie noudat sy ná die operasie smiddags alleen tuis is nie. Is hy regtig gevaarlik, of verbeel sy en Shani hulle net?