Reënboogrant Maats 11: Ans se geheim
US$2.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Niemand weet regtig enigiets van die nuweling af nie, behalwe dat sy naam Rudiger is en dat hy vir Rachelle én Japie sommer op die eerste dag mooi op hulle plekke gesit het. Die meisies is sommer gou almal gek oor die nuwe hunk in Laerskool Reënboogrant.