Professor Fungus en die sneeumasjien

by Jaco Jacobs

★★★★☆
3.6 (617)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Vries! Hierdie pretpark sal jou koue rillings gee … Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Winterland lyk na groot pret — daar is ’n ski-helling, rowwe ritte en selfs robotdiere uit die Ystydperk! Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter geheimsinnige planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou? Kort voor lank moet Bennie en Jenny ’n plan maak om die hele wêreld te red — vo