Professor Fungus en die monsterformule

by Jaco Jacobs

★★★★★
4.7 (614)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Daar’s ’n monster in die laboratorium … Jenny is baie opgewonde. Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry! Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk ’n vreemde mengsel … En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge! Jenny se hele lyf word pers en skubberig, haar gesig word harig … en sy kry ’n stert! Sal professor Fungus betyds ’n teenmiddel kry — voor sy haar rol in die konsert kwyt is? Jong wetenskapliefhebbers (en alm