Professor Fungus en die diepsee-dilemma

by Jaco Jacobs

★★★★☆
3.9 (620)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in ’n splinternuwe duikboot te verken – op soek na ’n geheim-sinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef…