Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment

by Jaco Jacobs

★★★★☆
3.8 (619)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Bennie en Jenny is baie opgewonde toe hulle uitvind professor Fungus het ’n prys gewen. Hulle kan nie wag om saam met hom na die oorhandiging te gaan nie. Maar iets is nie pluis nie. Waarom tree mense by die wetenskap-ekspo skielik so vreemd op? En wat gaan met die stad se toilette aan?