Proe die Klein-Karoo
US$6.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook ’n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as ’n alleda