Porselein van staal

by Chanette Paul

★★★★☆
4.3 (610)

US$2.41

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Vermom as ’n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy’s gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy voorgee om te wees?