Pikant
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’ – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie,