Parool / Parole

by Breyten Breytenbach

★★★★☆
3.9 (620)

US$6.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Parool / Parole is ’n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering – wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is – skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as ’n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benade