Paradiso

by Elize Davies

★★★★☆
3.5 (560)

US$2.17

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Liefde op ’n eiland ... Wat kan verkeerd gaan? Anneke Jordaan word Paradiso toe gestuur om ’n hotel te koop. Om op ’n kelner in die hotel verlief te raak was nie deel van haar opdrag nie. Maar Nick, die aantreklike Griek, help haar telkens uit die moeilikheid; hy is ’n heerlike maat, en hy soen verskriklik lekker. Herman Jordaan het egter reeds ’n ander man vir sy dogter uitgesoek en hy doen sy bes om die verhouding te verongeluk. Daarin word hy bygestaan deur Ferdinand, die skoonseun van sy keu