Oor mense en hoop
US$4.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Daar is gewoonlik hoop. Meyer het onderhoude gevoer met mense wat baie ernstig gestruikel het, hetsy deur eie toedoen, die noodlot of die gemeenskap se blinde vooroordele: ’n kaper, ’n swanger tiener, slagoffers van plaasaanvalle, ’n kleptomaan, gay persone wat nie as mense geag is nie, ’n tikverslaafde se kind, die ma van ’n kind wat as ’n hermafrodiet gebore is, ’n bekende eertydse bankrower, ’n pedofiel wat haar verseker het hy wil regkom, ’n ma wat dolverlief is op ’n veroordeelde pedofiel.