Oop Deure
US$5.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
In hierdie tydige en verhelderende werk wys Coenie Burger hoe missionale teologie én ’n Bybelse spiritualiteit, aanbidding én getuienis, visie op die Drie-enige God én die ganse lewe,gemeentes én stede, beproewing én blinkheid, apokaliptiek én die werklikheid, en-én-en, onlosmaaklik aan mekaar behoort. Sy interpretasie van Openbaring se konkrete verbeeldingis fyn en raak, en roep ons (hier en nou) tot nuwe lewegewende ruimtes en tye met hierdie sorgsame beskrywings van die dringende “oop deure”