Onweerstaanbare passie
US$5.49
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Nog ’n Marijke Greeff-omnibus ... Onweerstaanbare passie is ’n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas: ’n Ongewone meisie, Soleil en die sakeman en Formuleliefde. ’n Ongewone meisie: Alhoewel hy Juli se teenwoordigheid verpes, begeer hy haar ook. Toe Juli Baxter se biologiese pa haar as lyfwag vir Zack huur, beskou sy dit as bloot ’n opdrag. Sy kom egter gou agter sy het haar lelik misgis… Wie haat Zack genoeg om hom te wil vermoor? En wat is die betekenis van die wit angeli