Onderwysersgids: Kaptein Verdwyn (Gratis)
US$9.99
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak! Dan verander Kyle in ’n superheld: Kaptein Verdwyn! En dis tyd om die boelie ’n les te leer.