Olke Bolke, Lulu
US$3.92
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta die nuwe meisie in die klas dink sy is ’n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om ’n modevertoning te hou!