Nova (1): Die begin

by Fanie Viljoen

★★★★☆
3.5 (602)

US$4.54

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is?