Nog Maklike soet happies vir kinders

by Janette Mocke

★★★★☆
4.1 (566)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Elke hoofstuk in Nog Maklike Soet Happies vir Kinders bevat ’n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit ’n middelstuik vir die tafel in wat gebruik kan word as die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesial