Niemand soos jy nie

by Magdaleen Walters

★★★★☆
3.6 (603)

US$2.41

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Van kleintyd af was dit net Lukas Moolman vir Clara, al was hy hul Karooplaas se bywonerseun. Ná ’n groot vernedering is hy Kaap toe, waar hy die bordjies netjies verhang, en nie eens haar naam onthou nie.