Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids

by Duncan Butchart

★★★★☆
4.4 (625)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike