’n Wolf in skaapsklere

by Unknown

★★★★★
4.6 (613)

US$9.99

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarin

Explore Related Tags