’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika (2nd ed.)

by Johan Marais

★★★★☆
3.7 (618)

US$9.74

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; ’n aparte ‘Kyk uit vi