'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

by Natalie Knox

★★★★☆
3.6 (617)

US$1.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ʼn finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid. Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer? Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd? Hierdie boek is ʼn ouergids tot Die reis van die dapper hart, ʼn selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ʼn ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinder