Moordlys

by Henk Breytenbach

★★★★☆
4.3 (610)

US$7.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Vic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, ’n hardewareverkoopsman ... Tot sy foto staangemaak word by ’n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg.