Miskien is daar hoop
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Hoop is dikwels maar die enkele boomstomp waaraan ons kan vasklou in die rowwe stroom van die lewe. Wanneer die vastighede onder jou verdwyn en die stroom jou meesleur, dan raak die boomstomp lewensbelangrik, lewensreddend. Dis waaroor Miskien is daar hoop gaan. Hierdie boek is virelkeen wat die boomstomp ken en al daaraan vasgehou het, of dit miskien in die toekoms gaan nodig kry.