Meneer Koning se Ongelooflike Reis

by David du Plessis

★★★★☆
4.0 (607)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

David du Plessis het ’n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van ’n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teëspoed, sowel bo as onder die water, plaaslike dieretuin bestem is - tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geïllustreer, met breë see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waar