Maklike maaltye vir babas en kleuters (3rd ed.)
US$4.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Die voeding van babas en kleuters is ’n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik ’n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die hedendaagse norme. *meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind ’n gesonde voorsprong te gee* vi