Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis is sonder pretensies en sowaar ’n tuisvoel-boek. Soos die titel noem, maak Nina kosmaak maklik deur bekostigbare, plaaslik beskikbare bestanddele en resepte te gebruik wat ieder en elk sal inspireer om kos met liefde te maak. Met meer as 100 resepte is daar iets vir almal – vanaf happies en heerlike etes vir die boekklub, nuwe kinkels in gewone braairesepte, ’n vleishoofstuk wat hoender, bees, lam, vark en seekos dek tot sop, vegetetariese etes, soet happies e