Maaltye sonder moeite

by N/A

★★★★★
4.6 (571)

US$9.99

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Maaltye sonder moeite is ’n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir ’n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en ’n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit. Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/for

Explore Related Tags