Lulu en die Liefdesghoeroe
US$2.17
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Ná ’n verhoudingsdroogte van twee jaar, raadpleeg arbeidsterapeut Lulu du Randt ’n man wat hom uitgee vir ’n verhoudingsraadgewer. Onbewustelik skop sy Kobus Botha, alias Romeo Montague, se voete heeltemal onder hom uit met hul eerste ontmoeting. Hy trap tydens die sessie só klei dat Lulu eerder op die rak sal bly sit as in sy kamtige spreekkamer. Dit neem nie lank nie voordat sy besef dat die einste Kobus baie beter vaar in die liefde se praktiese sy as met die teorie. Kobus se vriende maak die