Low Carb is Lekker (Afrikaans)

by Inè Reynierse

★★★★☆
4.2 (567)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Low carb is LEKKER is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en Low Carb is LEKKER is gebore. Daar is maklike koring-, graan- en su