Loui Fish: Onsinkbaar

by Alita Steenkamp

★★★★☆
3.9 (620)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Onsinkbaar is ’n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses. Maar dit vertel ook van ’n weerlose Loui, wanneer sy gestroop van al hierdie dinge besef dat geld en glorie nie geluk bring nie.