Lekker Vinnige Etes

by Hilary Biller

★★★★★
4.6 (571)

US$4.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

“Ons leefwyse het oor die jare heen dramaties verander. Deesdae moet ons veeleisende loopbane sowel as bedrywige gesinslewens aan die gang hou, en ons manier van kosmaak en eet het dienooreenkomstig verander. Kos wat vinnig en maklik voorberei kan word, raak al hoe belangriker … Hierdie kookkunsreis was vir my ’n openbaring. Dit is ’n nuwe manier van kosmaak wat min moeite, maar deeglike beplanning en voldoende voorraad in jou spenskas verg. Ek sal jou wys hoe jy met slim, voorafbereide items va