LEKKER & GOED
US$9.99
15% OFF CODE: SAVE15
Description
LEKKER & GOED Heerlike kos propvol heilsaamheid is Carmen Niehaus se nuutste kookbook nadat sy reeds meer as twintig kookboeke uitgegee het. Dit is ’n lekker-eet-boek met ou bekendes en nuwelinge wat gesonder gemaak is om steeds heerlik te kan eet sonder om skuldig te voel – net soos Carmen aan huis eet. LEKKER & GOED sluit ook ’n paar resepte in wat lae-koolhidrate bevat, glutenvry en vegetaries is en bevat heelwat vars en ongeprosesseerde produkte. Carmen strewe na ’n gesonde lewenswys