Leesgids: Z-A-K: Die Blou planeet
US$1.78
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Leesgids: Z-A-K Blou planeet Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan nie, maar om uiteindelik intelligent en ingelig te kan saampraat oor die letterkunde en verwante kunsvorms. In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul e