Leer my lees (Vlak 3 Boek 3): Tippie ry fiets

by José Palmer

★★★★☆
3.6 (603)

US$1.13

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; • helder, kindervriendelik illustrasies; • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. Dit