Leer my lees (Vlak 2 Boek 6): Tippie se neus jeuk

by José Palmer

★★★★★
4.8 (601)

US$1.13

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos ‘eu’, ‘ie’ en ‘ou’ bekend. Die eerste tien boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend. Elke boek in die reeks bevat: • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; • helder, kindervriendelik illustrasies; • ’