Lag sonder grense

by Ian Wessels

★★★★☆
4.2 (623)

US$7.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Lag jou slap saam met een van RSG se gunsteling-omroepers! Het jy die een gehoor van die radio-omroeper, die boek en die honderde grappies? Ná die wegholsukses van ian wessels se vorige grapboek, Genade! Edelagbare, het hy nog ’n humoristiese boek saamgestel wat jou sal laat skaterlag! Lag sonder grense bars uit sy nate van die grappe. Dié gewilde omroeper van Radio Sonder Grense (RSG) spaar niemand nie: almal – van skoonma tot manlief; van baas tot klaas – loop deur. Ian skeer heerlik die gek m