Krok en Dil se Groen Grappieboek

by Jaco Jacobs

★★★★☆
3.7 (618)

US$0.91

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Krok en Dil hou van grappies! In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag. Wat noem jy 'n krokodil met komkommers in sy ore? Wat is groen en ruik net soos rooi verf? Hoe ruik 'n baba-krokodil? Perfek vir voorlees en selflees.