Kook vir die Vrieskas

by Julia Orbe

★★★★☆
4.3 (568)

US$4.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van ’n dag oor het om vir ons en ons geliefdes ’n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe ’n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit kan bevries vir latere gebruik. Dis ideaal vir enkellopendes, paartjies of gesinne. Elke resep in Kook vi