Kook Afrikaans
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
n Lekker bord boerekos laat die hart warm klop en as daar nog ’n koeksister vir nagereg bedien word, kuier jy in eg Afrikaanse tradisie. Hierdie titel bied ’n versameling resepte wat die kooktradisie van vroeer laat herleef. Daar is al die gunstelinge van beskuit tot bobotie; mieliebrood tot malvapoeding en sosaties tot souskluitjies! Ontdek weer die geregte waaroor Leipoldt en Langenhoven liries geraak het en kook Afrikaans!