Kom saam: Wysheid vir jou lewensreis
US$6.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Kom saam: Wysheid vir jou lewensreis is die tweede boek in die gewilde Kom Saam-reeks van dagstukkies deur Sonja Goldberg en die opvolg van die eerste boek, Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis. Hierdie besonderse dagstukkies is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie, wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis deur die laag- en hoogtepunte van elke dag. Ons dae is tot oorlopens toe vol met aktiwiteite, beplanning, besluite, krisisse en vrese. Hoe weet ons wat is die regte keuses as daar