Koeke ter Viering van Liefde en Lewe
US$5.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op ’n heerlike reis neem. Hierdie boek bied ’n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met ’n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, verdien dit beslis ’n plek in die boekrak van elke koekliefhebber. Gee toe aan jou donker kant en swig