Klou van die Ninja
US$1.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word. Niël-hulle se nuwe buurman is ’n Japanees en Niël weet sommer dat hy ’n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Niël se bestaan. Maar dan sien Niël ’n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Niël se lewe ’n nagmerrie waarin ’n man met ’n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of t