Kinderpartytjie-kolwyntjies
US$3.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Kinderpartytjiekolwyntjies wys ma’s hoe die vaalste kolwyntjies in ’n paar maklike stappe in klein kunswerkies omskep kan word. Voor jy jou oë knip, sal die hele dorp kolwyntjies by jou bestel! Die boek bevat ’n volledige lys van die gewildste temas vir beide seuntjie- en dogtertjie partytjies, maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse partytjies aangepas word. Die projekte is maklik genoeg vir beginners, maar ook vol uitdagings vir meer gevorderde bakkers. Dit is ’n moet vir