Kas vol monsters Omnibus
US$5.32
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Is jy braaf genoeg om die kas oop te maak? Denver se kas is ’n geheime ingang na ’n kasteel vol monsters – en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas Vol Monsters-boeke! Die Groen Hand. Daar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het? Vampierfoto’s. Die k