Karlien kan nie kook nie

by N/A

★★★★☆
3.9 (578)

US$9.99

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Resepte só maklik, enigeen kan dit maak! Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: ‘Wat eet onsvanaand? ’ Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak! Die gevolg is ’n heerlike resepteboek propvolwengeregte wat jy met min moeite en eenvoudige bestanddele in ’n japtrap kan maak. Karlien kan nie kook nie slui

Explore Related Tags