Jorsie die worsie 1: Die raaisel van die lammervanger
US$4.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Ontmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog groter familie! Maar wag, hy's nie sommer 'n gewone worsie nie ... terwyl sy neefs en niggies skoothonde is, is Jorsie anders. Hy's nie tevrede met 'n gewone hondelewe nie, hy wil 'n polisiehond wees!