Johan Stemmet se musiektrivia
US$4.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou ’n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedj